Sport

Rooi netbalspanne onder top 10

Die netbalspanne van HTS Middelburg het opgetrek na die netbalbane van Dr. EG Jansen vir die SA-Topskole Netbalkampioenskappe.

Daar is klipharde netbal gespeel en HTS Middelburg se o/15-, o/16, o/17 en o/18-spanne het hul goed van hul taak gekwyt. Die o/16-netbalspan is as die algehele naaswenners in die land gekroon.

• Algehele uitslae:

Die o/15-span eindig algeheel twaalfde uit 21 skole in die land.

Die o/16-span eindig algeheel tweede uit 20 skole in die land.

Die o/17-span eindig algeheel agttiende uit 20 skole in die land.

Die o/18-span eindig algeheel tiende uit 20 skole in die land.

• Uitslae van die onderskeie spanne se wedstryde is soos volg met die ROOIES-tellings eerste:

o/15A:

21-4 teen Waterkloof

9-6 teen Marais Viljoen

11-10 teen Bloemhof

18-17 teen Goudveld

9-7 teen Ermelo (kwartfinaal)

11-18 teen EG Jansen (semifinaal)

11-15 teen Stellenbergh (finaal)

o/16A:

12-16 teen Vereeniging Gimnasium

15-9 teen Sentraal

16-14 teen Pietersburg

20-9 teen Vredendal

25-12 teen Zwartkops (kwartfinaal)

17-15 teen Potch Gimnasium (halfeindstryd)

13-19 teen Potch Volkskool (eindstryd)

o/17A:

9-16 teen Brackenfell

5-19 teen Sentraal

10-20 teen Menlopark

3-18 teen Marais Viljoen

15-12 teen Khutselani (semifinaal)

15-12 teen Hoër Volkskool

o/18:

28-19 teen Langenhoven/Vredendal

16-32 teen AHMP

17-26 teen Sentraal

18-21 teen Helpmekaar

Kwart-finale

31-14 teen Fichardtpark (kwartfinaal)

32-10 teen Diamantveld (halfeindstryd)

16-30 teen Helpmekaar (finaal)

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.
Back to top button