Die naweek se sewesaksie
Die beste skoolsewestalent in die provinsie was die naweek in aksie tydens die Hino Sewestoernooi by Hoërskool Middelburg, boonop spog die dorp met vier spanne wat aan die Noordvaaltoernooi gaan deelneem.
FOTO: Johann Gresse.
• o/17-uitslae:
HTS Middelburg:
33-0 teen Lowveld
59-0 teen HGH
10-10 teen Hoërskool Middelburg
46-0 teen MHS Hommels (bekerhalfeindstryd)
12-17 teen Nelspruit (bekereindstryd)
Hoërskool Middelburg I:
26-0 teen HGH
38-0 teen Lowveld
10-10 teen HTS Middelburg
0-31 teen Nelspruit
46-10 teen Hommels (plaateindstryd)
Hommels:
12-5 teen Hoogenhout
5-29 teen Nelspruit
40-14 teen HTS Witbank
0-46 teen HTS Middelburg
10-46 teen MHS I (plaateindstryd)
* Nelspruit onttrek egter van verdere uitspele.
• o/15-wedstryde:
HTS Middelburg:
59-0 teen Lydenburg
17-12 teen Hoogenhout
26-0 teen HTS Witbank (halfeindstryd)
14-5 teen Hoërskool Middelburg (bekereindstryd)
Hoërskool Middelburg:
44-0 teen HGH
21-7 teen HTS Witbank
28-7 teen Ligbron
5-14 teen HTS Middelburg (bekereindstryd)
Hommels:
38-0 teen Lowveld
31-7 teen Ligbron
0-36 teen Hoogenhout
33-7 teen HGH.
Die sewes word die naweek voortgesit met ‘n toernooi op Lydenburg.
