Sport

Bothma die beste Puma

Renaldo Bothma is die Puma wat die breedste geglimlag het tydens die unie se prysuitdeling. Dié losvoorspeler het onder andere met die Speler van die Jaar-trofee weggestap.

• Vodacomspeler van die jaar: Renaldo Bothma

• Belowendste voorspeler van die jaar: Vincent Koch

• Belowendste agterspeler van die jaar: Wilmaure Louw

• Beste vordering in 2014: Lubabalo Mtyanda

• Meeste drieë in 2014: Stefan Watermeyer (4)

• Meeste punte in 2014: Justin van Staden (100)

• Lojaalste speler van die jaar: DeJay Terblanché

• Beste verdediger (voorspeler): Corné Steenkamp

• Beste verdediger (agterspeler): Ruwellyn Isbell

•Voorspeler van die jaar: Vincent Koch

• Agterspeler van die jaar: Stefan Watermeyer

• Spelers se speler van die jaar (ook spesiale dienstoekenning): Corné Steenkamp (159 wedstryde)

• SupaPuma van die Jaar: Vincent Koch

• Curriebekerspeler van die jaar: Renaldo Bothma

• Steval Pumaspeler van die jaar: Renaldo Bothma

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Caxton Reporter

Caxton Local Media’s readership remains the highest in the communities that it serves. The group has 123 newspapers with representation in the majority of provinces across the country and over 60 community news websites.
Back to top button