• Eerste dogtershokkiespan na Kearsney College (7-11 April)
• o/14, o/15 en o/16 (dogtershokkie) toer na Bloemfontein vir die Elsie Coetzer-toernooi (8-11 April).
• Eerste netbalspan speel by die Prestige Netbaltoernooi by AHMP van 26-29 Maart. Hulle sal daarna ‘n spanboukamp van 30 Maart-1 April by Savanah hou.
• o/14A-, o15A-, o/16A- en o/17A sal sake by Hoërskool Waterkloof se netbalfees van 26-30 Maart uitspook.
• Die eerste seunshokkiespan is van 8-11 April by die TUKS Sportskool, terwyl die o/15 en o/16’s in Bloemfontein by die Elsie Coetzer Toernooi (8-11 April) te siene wees.
• Die eerste rugbyspan toer van 25 Maart tot 9 April na George.
• Die o/16-rugbyspan toer van 2-9 April ook na George.
• Coenraad Visser, Lebogang Maloka, Romeo Dikotope, Zanele Masilela, Jaco Jacobsz, Caylee Hannay, Mbuso Mahlangu en Neil Scott (wat vir vyfkamp gekwalifiseer het) sal in aksie wees by nasionale atletiekkampioenskappe.
SA Kampioenskap: 26-28 Maart in Rustenburg
ASA Kampioenskap: 9-11 April in Bloemfontein
SA Senior Kampioenskap 16-18 April 2015 in Stellenbosch.
• Noord/Suid Rugbytoernooi by Menlopark. Eerste en tweede span.
