HTS verf netbalbane rooi!
HTS Middelburg se o/14A-, o/16A- en o/18A-netbalspanne is as provinsiale kampioene gekroon na die naweek se uitspeelwedstryde.
• Hoe die spanne gevaar het:
o/18A: Mussawenners
o/16A: Mussawenners
o/14A: Mussawenners
o/15B: Mussawenners
o/17A: Naaswenners
o/18B: Naaswenners
o/16B: Naaswenners
o/14B: Naaswenners
o/17B: Eindig derde
• Uitslae van die onderskeie A-spanwedstryde:
o/14A:
25-1 teen Bergvlam
8-0 teen Khutsalani
25-4 teen HGH (kwartfinaal)
15-1 teen MHS (semi-finaal)
12-6 teen Nelspruit (finaal)
o/16A:
24-2 teen Nelspruit 2
18-3 teen Secunda
17-3 teen Lydenburg (kwartfinaal)
32-4 teen MHS (semi-finaal)
21-11 teen Nelspruit (finaal)
o/17A:
12-12 teen Khutsalani
10-0 teen Ngodini
25-4 teen HGH
9-7 teen MHS (semi-finaal)
9-12 teen Nelspruit (finaal)
o/18A:
33-8 Lowveld High
78-3 teen Guduza
41-11 teen HGH (kwartfinaal)
33-13 teen Ermelo (semi-finaal)
39-24 teen Nelspruit (finaal)
• Verlede week se B-spanuitslae:
o/14B:
19-9 teen Zkodze
16-5 teen Lydenburg
11-9 teen Secunda
17-6 teen Nelspruit (semi-finaal)
13-14 teen Standerton (finaal)
o/15B:
19-4 teen Lydenburg
11-4 teen Secunda
22-8 teen Nelspruit
18-9 teen Hoogenhout (semi-finaal)
19-8 teen Wen Khula (finaal)
o/16B:
24-4 teen Ermelo
26-6 teen Lydenburg
32-4 teen Bergvlam
26-7 teen Secunda (semi-finaal)
10-12 teen Rob Ferreira (finaal)
o/17B:
8-10 teen Sikwahlane
14-10 teen Nelspruit
10-12 teen Hoogenhout
o/18B:
13-2 teen Secunda
13-8 teen Nelspruit
16-10 teen Lowveld High (semi-finaal)
16-33 teen MHS (finaal)
Die Rooies-netbal het die afgelope paar jaar van krag-tot-krag gegaan:
• 2014 MUSSA-uitslae:
Vier MUSSA-kampioenspanne
Een span as naaswenners
Drie spanne eindig onder die top vyf
• 2015 MUSSA-uitslae:
Vier MUSSA-kampioenspanne
Drie spanne as naaswenners
Een span eindig algeheel derde
• 2016 MUSSA-uitslae:
Vier MUSSA kampioenspanne
Vier spanne as naaswenners
Een span eindig algeheel derde
• 25 netbalspelers sal gedurende die Junievakansie aan die onderskeie SA Kampioenskappe deelneem.
