Sport

Superrugby-bepalings vir Lions, Bulls

Die bepalings vir volgende jaar se Superrugby-toernooi is uit. En Middelburg se twee gunstelingspanne (die Lions en die Bulls) se veldtogte begin onderskeidelik teen die Cheetahs en die Stormers.

Die Johannesburgers speel altesaam sewe wedstryde op hul tuisveld, terwyl die Pretorianers agt keer op Loftus Versfeld uitdraf.

• Lions:

25 Februarie 2017 teen die Cheetahs (Bloemfontein)

4 Maart 2017 teen die Waratahs (Johannesburg)

11 Maart 2017 teen die Jaguares (Buenos Aires)

18 Maart 2017 teen die Reds (Johannesburg)

25 Maart 2017 teen die Kings (Port Elizabeth)

1 April 2017 teen die Sharks (Johannesburg)

15 April 2017 teen die Stormers (Kaapstad)

21 April 2017 teen die Jaguares (Johannesburg)

29 April 2017 teen die Force (Perth)

6 Mei 2017 teen die Rebels (Melbourne)

12 Mei teen die Brumbies (Canberra)

20 Mei teen die Bulls (Johannesburg)

28 Mei teen die Kings (Johannesburg)

1 Julie teen die Sunwolves (Johannesburg)

15 Julie teen die Sharks (Durban)

• Bulls:

25 Februarie 2017 teen die Stormers (Kaapstad)

4 Maart 2017 teen die Cheetahs (Bloemfontein)

17 Maart 2017 teen die Sunwolves (Pretoria)

24 Maart 2017 teen die Blues (stadion moet nog bevestig word)

31 Maart 2017 teen die Chiefs (stadion moet nog bevestig word)

8 April 2017 teen die Sunwolves (Tokio)

15 April 2017 teen die Jaguares (Pretoria)

22 April 2017 teen die Cheetahs (Pretoria)

6 Mei 2017 teen die Crusaders (Pretoria)

13 Mei 2017 teen die Highlanders (Pretoria)

20 Mei 2017 teen die Lions (Johannesburg)

27 Mei 2017 teen die Hurricanes (Pretoria)

1 Julie 2017 teen die Sharks (Durban)

8 Julie 2017 teen die Kings (Pretoria)

15 Julie 2017 teen die Stormers (Pretoria).

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Caxton Reporter

Caxton Local Media’s readership remains the highest in the communities that it serves. The group has 123 newspapers with representation in the majority of provinces across the country and over 60 community news websites.
Back to top button