Sport

Tour de Farm is om die draai

Die ALZU Tour de Farm spring op 4 November by die Petroport weg!

Hier is alles wat jy oor die gewilde fietswedren moet weet:

• Plek: ALZU Petroport

• Afstande: 80 km, 35 km, 15 km en 1 km rondtes

• Wegspring: 07:30

• Inskrywingsgeld: 80 km (R150); 35 km (R120); 15 km (R80); 1 km rondtes (R30)

• Voorafinskrywings kan voor 30 Oktober by www.cycleevents.co.za gedoen word.

• Ander inskrywings en die afhaal van nommers:

1 November: GoCycle Middelburg

2 November: GoCycle

3 November: GoCylce

4 November: vanaf 06:00 by die Petroport

• Pryse op die spel:

80 km: R10 000 (mans- en vrouewenner)

35 km: R 5 000 (mans en vrouewenner)

• Die skool met die meeste inskrywings, wen R10 000.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Johann Gresse

Journalist at Middelburg Observer
Back to top button