Sport

Klein AJ se lewe gevier deur CrossFit

Lede van CrossFit Middelburg en CrossFit Artaxes het Saterdagoggend die AJ Hero WOD ter nagedagtenis aan klein AJ Bronkhorst aanpak. Hero WOD-oefenprogramme word hoofsaaklik uitgewerk wanneer ’n Amerikaanse weermaglid gesterf het. AJ het sóveel veggees in sy kort lewe geopenbaar, dat sy pa, Albert, dié tawwe oefenprogram vir hom geskryf het. • AJ is op …

Lede van CrossFit Middelburg en CrossFit Artaxes het Saterdagoggend die AJ Hero WOD ter nagedagtenis aan klein AJ Bronkhorst aanpak.

Hero WOD-oefenprogramme word hoofsaaklik uitgewerk wanneer ’n Amerikaanse weermaglid gesterf het.

AJ het sóveel veggees in sy kort lewe geopenbaar, dat sy pa, Albert, dié tawwe oefenprogram vir hom geskryf het.

• AJ is op die ouderdom van drie maande in die Garden City Hospitaal aan longkomplikasies oorlede.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Back to top button