Sport
Duisende pak Loskop Marathon
Charles Tjiane het vir die derde agtereenvolgende jaar die Forever Resorts Loskop Marathon Saterdag gewen! ’n Nuweling, Charné Bosman, was die vrouekampioen. By die Wild Challenge (21.1 km) was plaaslike atleet Anishia Fryer die wenner met Musa Nkosi as die manswenner.















At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
