FOTO’S: HTS Middelburg se aflos spanne reg vir die seisoen
Die Rooies het hulle jaarlikse Groot Raas en Interhuis atletiek byeenkoms gehou waar hulle sportsterre die geleentheid gehad het om uit te blink.

Om die atletiekseisoen te vier, gaan HTS Middelburg ’n Rooies blad in die Middelburg Observer se Vrydag uitgawe hê waar foto’s en meer inligting te sien kan wees!
Maar vir nou, kyk bietjie na foto’s van die aflos spanne.

Lees ook:
Video: Opruimingswerk begin na drie damwalle breek weens wolkbreuk
Annica van Staden slagoffers verloor duisende
VIDEO: Seekoei kuier op Elandslaagte
Soek jy nuus op ’n drafstap?
Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.
“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.
Volg ons YouTube kanaal.
Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry
Het julle vir ons ’n storie?
Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za
