Sport
Jan jou bielie!
Hoërskool Middelburg se eerstespanspeler Jan Joubert is as speler van die wedstryd aangewys tydens hul kragmeting teen Hoërskool Westvalia. Middies het met 37-20 gewen.

Die res van die rugby uitslae is as volg (MHS se telling eerste).
• 0/14 A: 50-0
• 0/14 B: 17-24
• 0/15 A: 5-7
• 0/15 B: 0-15
• 0/16 A: 53-5
• Derdespan: 12-5
• Tweedespan: 52-0
• Eerstespan: 37-20.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
