O Vlok, hier kom Christiaan!
HTS Middelburg se Christiaan Vlok het tydens die Kearsney College Paasrugbyfees geskitter en is saam met vleuel Quintino October na die naweek opgeneem in die “Droomspan”.
Daar is van Vlok gesê “a youngster who has a good feel for the game. He could be hot property in 2020”.
Die Rooies het ’n puik oorwinning van 32-27 oor Pretoria Boys High behaal.
Tegnies speel Saterdag om 13:30 tuis teen Kemptonpark.
Rugby op A- en B veld:
09:00 Tweedes
09:00 Vierdes
10:10 o/14A
0:00 o/16B
11:10 Derdes
11:00 o/14C vs Steelcrest
12:10 o/16A
12:00 o/14B
13:30 Eerstes.
Lees ook:
Rooies pak Hoërskool Nelspruit
Aksie foto’s van die Pumaki-rugby en Mini-netbal
Renosterhoring naby Belfast gekry
Soek jy nuus op ’n drafstap?
Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.
“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.
Volg ons YouTube kanaal.
Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry
Het julle vir ons ’n storie?
Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za
