Netbal MSN B-Liga Kampioenskappe te HGH, 25 Mei 2019
Die afgelope naweek is daar baie kompeterende en harde netbal gespeel tydens die MSN B-Liga Kampioenskappe.

Elke dogter het veggees gewys en haar absolute beste gegee reg tot die eindfluitjie geblaas het. Welgedaan, die Rooies is bitter trots op elke dogter!
Tellings van die onderskeie wedstryde is soos volg:
Poelwedstryde van die o.14B’s:
HTSM vs Khumbula 23-12
HTSM vs Stanwest 28-3 kwartfinaal
HTSM vs Langalibalele 12-10 semifinaal
HTSM vs Nelspruit 10-15 finaal
Poelwedstryde van die o.15B’s:
HTSM vs Standerton 21-3
HTSM vs Zikodze 13-3
HTSM vs Lydenburg 24-5 kwartfinaal
HTSM vs Nelspruit 8-7 semifinaal
HTSM vs MHS 12-11 finaal
Poelwedstryde van die o.18B’s
HTSM vs Joseph Mathebula 16-6
HTSM vs Lydenburg 14-9 kwartfinaal
HTSM vs Nelspruit 11-8 semifinaal
HTSM vs Idlangemabala 13-11 finaal
Finale uitslae is as volg:
o.18B
HTS Middelburg – Wenners
Hoërskool Nelspruit – Naaswenners
Hoërskool Lydenburg – 3de
o.17B
Fundinjobo -Wenners
Hoërskool Nelspruit – Naaswenners
HTS Middelburg – 3de
o.15B
HTS Middelburg – Wenners
MHS – Naaswenners
Hoërskool Nelspruit – 3de
o.14B
Hoërskool Nelspruit – Wenners
HTS Middelburg – Naaswenners
MHS – 3de
Baie sterkte aan die A-spanne wat van 31 Mei – 1 Junie in Witrivier aan die MSN A-Liga Kampioenskappe deelneem.
