Jandre eerste in parkrun
Miempie Meyer sou darem baie trots gewees het met haar parkrun uitslag van Saterdag...as die tyd en posisie net korrek was, maar dit was nie.

Volgens die uitslag het sy ’n tyd van 28:47 aangeteken in die ouderdomsgroep 80-84 vir ’n persentasie van 92.59 %.
Die uitslae is:
Jandre Pelser 18:46, Hannes de Beer 20:21 (Persoonlike Beste), Ndweleni Tshivhase 21:31, Jan Naudé 24:11 (PB), Ilse Botha 24:23, Tiaan Wessels 24:39, Manus Bouwer 24:49, Johaar Singh 24:56, Hennie Lourens 25:03, Chief Mthembu 26:14 (PB), Emmarie Theunissen 26:19, Mashudu Tshisikhawe 26:56, Des Jelliman 27:34, Sello Nzama 27:38, Sifiso Masuku 27:49, Douw Gangel 27:51 (PB), Willem Swart 27:55, Ivan Klue 27:59 (PB), Pete van der Spuy 28:03, Patrick Vezzy Mhlanga 28:40, Chrisna Janse van Rensburg 29:03 (PB), Magda Pretorius 29:14, Cobus Fourie 29:15, Jacques Naude 29:19 (PB), Branden van der Walt 29:26, Sannie Uys 29:29, Piet Schoeman 29:31, Diana Jansen 29:50, Heinrich Hoft 31:19, Frik Smith 31:48, Suzanne Olsen 32:08, Jenny Naudé 32:34.
Lees ook:
Net R500 borg vir vermeende plaasaanvallers
Haweloses die teiken van sadiste
Mans in glimbaadjies agtervolg vrou
Soek jy nuus op ’n drafstap?
Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.
“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.
Volg ons YouTube kanaal.
Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry
Het julle vir ons ’n storie?
Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za