Sport

Swartes pak Newcastle

Middelburg speel Saterdag in sy laaste groepwedstryd tuis teen Newcastle.

Afrigter Henk Wessels moes verskeie veranderinge aan die span aanbring weens beserings en spelers wat vir die Puma o/20 span gekies is.
Indien Newcastle met net een span opdaag is die afskop om 15:00 op Kees Taljaard Stadion.

Middelburg: Rohan Stander, Francois de Kock, Devan Kruger en Francois Cillié, Johan van der Walt, Morne Sonnekus, Shorty van Rooyen, Rambo Range (k), Dillon Taljaard, Juan Kemp, Pieter Wessels, Hennie de Beer, Armand Els, Stefan Kempen, Hendrik du Toit.

 

 

 

 

Lees ook:

Net R500 borg vir vermeende plaasaanvallers

Haweloses die teiken van sadiste

Mans in glimbaadjies agtervolg vrou

 

 

Soek jy nuus op ’n drafstap?

Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.

“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.

Volg ons YouTube kanaal.

Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry

Het julle vir ons ’n storie?

Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za

 
Back to top button