Sport

AKSIEFOTO’S: Swartes teen Witrivier

Middelburg se eerste rugbyspan speel Saterdag (13 Julie) sy laaste groepwedstryd op die Kees Taljaard Stadion, om 15:00, wanneer hy Newcastle pak.

Hy sal graag wil vergoed vir sy tuisnederlae teen Witbank, Sasol en Witrivier.

’n Oorwinning kan ook verseker dat hy in verdere uitspeelwedstryde betrokke is.

Nadat hy met rustyd 12-0 teen Witrivier voor was, het Henk Wessels se span met 28-19 verloor.

 

 

 

 

Lees ook:

Net R500 borg vir vermeende plaasaanvallers

Haweloses die teiken van sadiste

Mans in glimbaadjies agtervolg vrou

 

 

Soek jy nuus op ’n drafstap?

Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.

“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.

Volg ons YouTube kanaal.

Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry

Het julle vir ons ’n storie?

Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za

 
Back to top button