Kwagga te klein?
Jan Boland Coetzee was as te klein beskou, so ook Thys Lourens, Francois Rossouw, Jean Pierre Rives en toe Kwagga Smith.
“Hy is te klein, hy gaan dit nooit maak nie,” was die verdoemende uitspraak oor die oud HTS Middelburg flank.
Nou staan Smith aan die vooraand van grootsheid, wanneer hy geoormerk is om die All Blacks oor ’n week in Nieu Seeland te pak.
Hy vlieg saam met ’n “voorspan” na Kiwiland en gaan die nommer ses trui in die Drienasies toets dra.
Volgens berigte het Smith die Bok afrigter, Rassie Erasmus, so beïndruk in oefeninge die afgelope week, dat hy bo die ervare Francois Louw verkies word.
Lees ook:
Net R500 borg vir vermeende plaasaanvallers
Haweloses die teiken van sadiste
Mans in glimbaadjies agtervolg vrou
Soek jy nuus op ’n drafstap?
Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.
“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.
Volg ons YouTube kanaal.
Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry
Het julle vir ons ’n storie?
Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za
