
Saterdag na die Virsekerbeker kragmeting tussen HTS Middelburg en Hoërskool Munument inb Krugersdorp het daar ook ’n geveg uitgebreek.
Ouers het aan www.mobserver.co.za gesê hulle was geskok om te sien dat ’n vroeë onderonsie op die veld oorgespoel het toe die eindfluitjie reeds geblaas het.
Lees Flopsport in hierdie week se Middelburg Observer wat meer daaroor te sê het.
Lees ook:
Potjiekos- en boerewors kampioene gesoek
Pappa aap dink ‘mammegaai’ is ‘n vrytjie
Soek jy nuus op ’n drafstap?
Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.
“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.
Volg ons YouTube kanaal.
Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry
Het julle vir ons ’n storie?
Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za