Sport

Skote klap tydens streekfinaal

HTS Middelburg skuts het aan die streekfinaal deelgeneem en HTS Witbank, Hoërskool Middelburg, Ben Viljoen en Generaal Hertzog gewys waar het Dawid die wortels gegrawe.

Rooies kan met trots sê hulle is die beste sporterskietskool in die Nkangalastreek.

Rooies skietspanne spog met die volgende prestasies:
o/14 A-span – 1ste
B-span – 3de
C-span – 4de
o/16 A-span – 1ste
B-span – 5de
o/21 A-span – 1ste
B-span – 4de

Voor Links: Matthys Annandale, Marnus Ras, Tiaan Britz, WJ Oosthuizen, Mia Duvenage, Dilano Dercksen, Jeandré Kidson, Juan-Pierre Niemann. Middel links: Mev. Van den Berg (afrigter), Carla Schoeman, Leané Bodenstein, Hendré Bam, Anzél Janse van Rensburg, Nico van Eeden, Rohan Thesner, Henko Venter, Rudi Dercksen (afrigter). Derde ry links: Benjamin Jacobs, Danie Venter, NJ van den Berg, Rouzanne Scheepers, Johan Sherman, Alexander Steenkamp, Ryan Martino, Arno Nel, Jacques Waldron. Agter links: Simoné Knoesen, Anri de Beer, Jandré Coetzee, JJ Swart, Shane Groenewald.

Rooies skuts spog verder met die volgende puik individuele prestasies:
o/14-Sporter
2de Matthys Annandale
o/16-Sporter
1ste Dilano Dercksen
3de Mia Duvenage+
o/21-Sporter
1ste Hendré Bam

Hendré is as beste sporterskut van die dag aangewys en Dilano Dercksen was die tweede beste sportskut vir die dag.

 

 

 

 

 

Ander nuus:

Ma dankbaar dat hulle leef na sy en dogtertjie in Middelburg rooftog raak geskiet is

Lily Mtsweni se merkwaardige pad na bo

Seuns vloek bejaarde in padwoede insident

 

Soek jy nuus op ’n drafstap?

Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.

“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.

Volg ons YouTube kanaal.

Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry

Het julle vir ons ’n storie?

Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Sjani Campher

Sjani has been working as a community journalist and photographer at the Middelburg Observer since 2018, during which she has been responsible for the content creation for both digital and print, as well as maintaining the publication's online platforms. She is a member of the Forum for Community Journalists, and focuses on fields including hard news, investigative reporting, human interest, columns and sports.
Back to top button