Vele vinniger in parkrun
Na sy blitstyd en nuwe rekord van verlede week (16:55) het HTS Middelburg se Jansen Bell die parkrun Saterdag in ’n veel stadiger tyd (18:24) afgelê.
Uitslae:
Ndweleni Tshivhase 20:18, Ceanu van der Merwe 22:16 (Persoonlike Beste), Hennie Lourens 23:28, Jan Naudé 24:02 (PB), Ilse Botha 24:03, Louis le Roux 24:27, Burt van Schalkwyk 24:59, Thabo Maesela 25:25, Manus Bouwer 25:38, James Faber 25:59, Piet Swanepoel 26:22, Danie du Plessis 26:28, Willem Swart 27:07, David Sindane 28:05, Branden van der Walt 28:30, Chrisna Janse van Rensburg 28:53 (PB), Nhlangano Machebe 28:54, Marco van der Merwe 28:55 (PB), René Janse van Rensburg 28:56 (PB), Gabriël Botha 29:00, Cullen van Schalkwyk 29:00 (PB), Sannie UYS 29:51, Yolande Badenhorst 29:54, Alteli de Villiers 30:52, Frik Smith 31:12, Jenny Naudé 31:12, Willie Jansen van Nieuwenhuizen 31:30, Kevin Billy 31:47, Gert du Preez 31:53, Cephas Fungayi Matonhodze 32:07 (PB), Piet Myburgh 32:11 (PB).
Ander nuus:
Ma dankbaar dat hulle leef na sy en dogtertjie in Middelburg rooftog raak geskiet is
Lily Mtsweni se merkwaardige pad na bo
Seuns vloek bejaarde in padwoede insident
Soek jy nuus op ’n drafstap?
Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.
“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.
Volg ons YouTube kanaal.
Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry
Het julle vir ons ’n storie?
Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za
