Sport
Baberfees by Forever Resorts Loskopdam
Buiten wenpryse, was daar ook talle gelukkige trekkings tydens die Albatros Diepsee Hengelklub se jaarlikse baberfees by Forever Resorts Loskopdam.

•Die organiseerders bedank graag hul borge wat die dag moontlik gemaak het, asook al die hengelaars wat deelgeneem het.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
