Sport
Dennies interhuis lewer aanskoulike atletiek
Laerskool Dennesig het ouers Vrydag bederf met aanskoulike atletiek tydens die skool se interhuis byeenkoms.

Daar is genaelloop, gespring, gestoot en geskreeu!
Van Graad 1 tot Graad 7 het hul staal gewys op die veld en baan.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
