Sport
Eerste nagwedloop na grendelstaat!
Die atlete was lus vir hardloop tydens Hoërskool Kanonkop se 10km nagwedloop, wat die eerste van sy soort was sedert die grendelstaat bietjie verslap is.
• Die volledige uitslae kan gesien word in die Vrydag uitgawe van die Middelburg Observer.







At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
