Sport
Fietsryers leer Tarries baan ken
Middelburg se fietsryers is beïndruk met die nuwe opgegradeerde Tarries Fietsrybaan.

Tydens die amptelike opening van die nuwe baan Maandag, is daar ook opleiding gegee vir fietsryers.
• Saterdag word die eerste van sy soort Mpumalanga XCO fietsrybyeenkoms by die Tarries baan gehou. Die byeenkoms word aangebied deur die Middelburg Fietsryklub en die Mpumalanga Bergfiets Assosiasie en word geborg deur Pioneer Drill & Blast. 
•Lees meer in hierdie week se uitgawe van die Middelburg Observer.
•Lees ook wat Flopsport te sê het oor die groot val tydens die baan se opening.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
