Sport

SA Kunsaas Hengel aan die gang!

Die Suid-Afrikaanse Kunsaas Hengelkompetisie het begin en daar is 75 hengelaars (juniors en seniors) wat deelneem.

Na die kompetisie sal die junior en senior proewe (wat Sondag klaarmaak) gehou word.

• Al die grootbekbaars wat gevang word, word uitgebring waar dit gemerk word deur André Hoffman, ’n akwatiese wetenskaplike in Mpumalanga. Mnr. Hoffman het gemeld dat die “grootbekbaars merkprogram” hierdie maand begin het en vir sowat twee jaar sal duur.

Alle grootbekbaars wat uitgehaal word, word gemeet, geweeg en gemerk as deel van die grootbekbaars merkprogram.

Die kompetisie gee hulle geleentheid om heelwat grootbekbaars te merk vir hul program om ’n populasiebepaling te doen om die getalle van dié visse te monitor en te beheer. Hy het dan ook ’n spesiale toepassing en databasis vir die program laat skryf.

• Hengelaars wat in die vervolg van die grootbekbaars by Loskop (of van Marulani se kant af) vang, word gevra om slegs die nommers van die merkers aan te meld. Plakkate en blaadjies sal alles breedvoerig vir hulle uiteen sit.

Een van die grootbekbaars wat gemerk is en losgelaat is.
Twee van die hengelaars wat aan die kompetisie deelneem. ’n Totaal van 75 hengelaars (seniors en juniors) neem deel.

 

Do you have a news lead?

Contact our editorial office on 013 243 1434 or our standby number for emergencies on 072 248 3855 to share your story with us.

Follow us on the Middelburg Observer Facebook group or page or send a whatsapp to 072 248 3855 with the words “add me” for the latest news.

Notice: Coronavirus reporting at Caxton Local Media aims to combat fake news

Dear reader,

As your local news provider, we have the duty of keeping you factually informed on Covid-19 developments. As you may have noticed, mis- and disinformation (also known as “fake news”) is circulating online.

Caxton Local Media is determined to filter through the masses of information doing the rounds and to separate truth from untruth in order to keep you adequately informed. Local newsrooms follow a strict pre-publication fact-checking protocol.

A national task team has been established to assist in bringing you credible news reports on Covid-19. Readers with any comments or queries may contact National Group Editor Irma Green (irma@caxton.co.za) or Legal Adviser Helene Eloff (helene@caxton.co.za).

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Sjani Campher

Sjani has been working as a community journalist and photographer at the Middelburg Observer since 2018, during which she has been responsible for the content creation for both digital and print, as well as maintaining the publication's online platforms. She is a member of the Forum for Community Journalists, and focuses on fields including hard news, investigative reporting, human interest, columns and sports.
Back to top button