Sport
MMK pak Loskop aan
Die Middelburg Marathonklub het ’n klubwedloop na Forever Resorts Loskopdam aangepak. Atlete kon deelneem aan 10, 21 en die 50km afstande en was daar ook ’n ontwikkelingspan wat op ’n aflosbasis deelgeneem het.

• Daar was elke drie kilometer ’n waterpunt, wat deur familie en vriende beman is.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
