Sport

Pret by ‘Oom Jaap se pad’

Drawwers, stappers en fietsryers het Saterdag amptelik ‘Oom Jaap se pad’ langs Krugerdam geopen.

•Die pad is ontwikkel deur Cobus Fourie en sy seuns, Johan en Marcel (9).

 
Back to top button