Sport
Hanco wen MMK nagwedloop
Hanco Cronjé het Woensdagaand die 10km wedloop gewen wat Middelburg Marathonklub vanaf Hoërskool Kanonkop aangebied het.
•Die volledige uitslae verskyn volgende week in die Vrydag uitgawe van die Middelburg Observer.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
