Sport

Middies swoeg teen Die Anker

Hoërskool Middelburg het die naweek hulle eerste PUK Super 16 wedstryde teen Die Anker gespeel.

Netbalspeler Phila Ntuli was aan die brand met vele onderskeppings en is aangewys as speler van die wedstryd.

Die volgende wedstryde sal plaasvind op 16 Maart teen Montana.

Netbal:
o/14A wen 14 – 9
o/14B wen 19 – 4
o/15A verloor 14-17
o/15B wen 12 – 10
o/16A wen 21 – 13
o/16B wen 16 – 8
o/17A verloor 8 – 27
o/17 B wen 9 – 6
2des wen 39 – 2
Eerstespan verloor 18-20

Pretdag:
MHS neem ook deel aan HTSM se netbal pretdag en die uitslae is soos volg:
o/14B2:
vs HTSM 14C 3-1
vs HTSM 15B 0-19
vs HTSM 14B 2-10
vs HTSM 15B 0-26
o/15B2:
vs HTSM 15C 8-5
vs HTSM 14B 7-6
vs HTSM 15B 7-4
vs HTSM 14C 7-0

Seuns hokkie vs Anker
Junior seuns en senior seuns speel teen die Anker en albei spanne wen met ’n uitmuntende 10-0.

Dogtershokkie:
Die dogtershokkie stap weg met koppe om hoog nadat nie een span verloor het nie.
o/14A 10-0
o/14B 5-0
o/15A 10-0
o/15B 8-0
o/16A 3-0
o/16B 5-2
2de Span 6- 0
1ste Span 2-0.

 

Rugby:
14A wen 10-6
14B verloor 5-24
15A wen 47-7
15B verloor 19 – 22
16A verloor 10-27
16B verloor 0-50
3des verloor 0-48
2des verloor 0-31
1ste verloor 5- 20

Tennis:
Die junior en senior spanne het gewen.
Juniors: 51-12
Seniors: 56-7.

Senior Seuns. Agter: Arne Lewis, Barend Kurpershoek (Kaptein), Ruan Voges, KP Steenkamp, Janco Swart (Afrigter), Waldo Prinsloo (Afrigter), Ivan Engelbrecht (Kaptein), Ivan du Plessis, Carlo Nunes. Voor: Kyle Longueira, Caden Prinsloo, Nivan van Wyk, Benjamin Parsons, Troy Johnson, Keagan Knoetze, Renin Vvan Aswegen.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Sjani Campher

Sjani has been working as a community journalist and photographer at the Middelburg Observer since 2018, during which she has been responsible for the content creation for both digital and print, as well as maintaining the publication's online platforms. She is a member of the Forum for Community Journalists, and focuses on fields including hard news, investigative reporting, human interest, columns and sports.
Back to top button