Sport
Rooies-skuts in eerste rondte proewe
HTS Middelburg se skuts het Vrydag en Saterdag, 4 en 5 Maart, aan die interprovinsiale proewe op Newcastle deelgeneem.
Die Rooies-skuts het die volgende plekke behaal: o.21 Sporters- Matthys Annadale (3de); Tiaan Britz (6de); Carla Schoeman (17de) en Benjamin Jacobs (18de). o.16 Sporters- Anru Rudolph (6de); Ruwan van As (8ste); Klara Landman (9de); Miné van der Mescht (10de) en Theodorus Potgieter (12de).
Die uitslae rakende die skuts wat deurdring na die volgende rondte van die SANSSU-proewe is nog nie bekend nie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
