Sport

Daniel trek sy klere uit om bal uit riete te speel

En daar trek Daniel sy klere uit!

Darem nou nie alles nie.

Die belowende jong speler, Daniel Gerrits, het tydens die naweek se Middelburg Buiteklub Geslote kampioenskappe sy naderhou skeefgetrek en in die verrotte riete beland, langs die setperk.

Watwou ’n hou afstaan!

Hy het sy skoene en hemp uitgetrek en ’n perfekte hou tot op die setperk gespeel.

•Lees meer in hierdie week se uitgawe van die Middelburg Observer oor die kampioenskappe en wat Flopsport te sê het oor Daniel se spel.

Kyk gerus na die videomateriaal deur die volgende skakel te besoek:

https://www.youtube.com/shorts/asZcTqUKylk

Back to top button