Jayden Scholtz in die senior span teken 207 lopies aan tydens die krieketweek en word aangewys as o/18 kolwer van die week. Jayden word opgeneem in die droomspan van die week.
Die eerste twee dae se wedstryde het uitgereën.
Die juniorspan wen daarna drie uit hul vier wedstryde waar die seniorspan slegs een uit vier wedstryde wen.
Die juniorspan teken wenlopies aan teen Hoërskool Eldoraigne (45 lopies), Dinamika (38 lopies) en Hoërskool Randburg (62 lopies), maar loop hul vas teen Hoërskool Garsfontein.
Katlego Baloyi word opgeneem in die droomspan van die week.
Katlego Baloyi word opgeneem in die droomspan van die week na sy skitterende krieketweek.
Die seniorspan klop Hoërskool Bredasdorp met 42 lopies en val vas teen Hoërskole Garsfontein, Eldoraigne en Waterkloof.
Jayden Scholtz teken 207 lopies aan vir die week en word ook in die droomspan van die week opgeneem. Hy is ook as o/18 kolwer van die week aangewys.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
Sjani has been working as a community journalist and photographer at the Middelburg Observer since 2018, during which she has been responsible for the content creation for both digital and print, as well as maintaining the publication's online platforms. She is a member of the Forum for Community Journalists, and focuses on fields including hard news, investigative reporting, human interest, columns and sports.