Sport
Foto’s: Spogatletiek by laerskool streekbyeenkoms in Middelburg
Laerskole spook dit uit by Dennies.

Tientalle laerskoolatlete het deelgeneem aan die streekatletiekbyeenkoms wat gehou is by Laerskool Dennesig.
• Verskeie atlete het tydens die byeenkoms deurgedring na die Mussa kampioenskappe wat verlede naweek beslis is.












At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
