NWU reeks: MHS pak Zwartkop
Hoërskool Middelburg pak Hoërskool Zwartkop vandag en more in die NWU Reeks op Middies se tuisvelde.
Die tennis begin vandag om 14:00 by MHS tennisbane.
Buiten die tweede dogterspan, speel die seunshokkiespanne al hul wedstryde ook vanmiddag op die astrobaan.
14:00 o/16A.
15:15 Eerstes.
16:30 o/14A
17:30 Tweedes (dogters).
Donderdag:
Rugby:
14:00 o/14A op A-veld, derdes op B-veld.
15:10 o/15A op A-veld, o/14B op B-veld.
16:20 Tweedes op A-veld, o/15B op B-veld.
17:30 Eerstes op A-veld.
Hokkie:
14:00 o/14A op Astrobaan, o/16B op C-veld.
15:00 o/15A op Astro, o/15B op C-veld.
16:15 o/16A op Astro.
17:15 Eerstes op Astro.
Netbal:
14:00 o/15A op baan 1, o/14B op baan 3, o/16B op baan 4.
14:40 o/14A baan 1, o/17A baan 3, o/15B baan 4.
15:20 o/16A baan 1, o/17B baan 3, tweedes baan 4.
16:00 Eerstes op baan 1.
