Sport
CR’tjies laat rekords spat!
Laerskool Staatspresident C.R. Swart het Maandag die uitslae van hulle Interhuis atletiekbyeenkoms aangekondig.
Die Victrix en Victor Ludorum kan in hierdie week se Middelburg Observer gesien word, terwyl die volgende kinders erkennig gegee is vir die skoolrekords wat gebreek is:
Janay Janse van Rensburg (o/10) verbeter die 70m hekkiesrekord na 13.94s (eerste).
Milané Smith (o/10) 70m hekkies na 15.54s (tweede).
Milané Klopper (o/10): hoogspring na 1.19m.
Haley Fourie (o/13): skyfwerp na 27.31m.
Hilton Malgas (o/13): 100m na 27.83s.



At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
