Sport
Groen en Rooi spook dit uit op hokkieveld
Hoërskool Middelburg en HTS Middelburg se hokkiespanne het mekaar in die liga gepak.
Daar is nie ’n liga vir tweede spanne nie en het Hoërskool Middelburg en HTS Middelburg se tweede seunspanne in die A-liga ingeskryf om wel geleentheid te kry om te speel.
Middies se Hommels (tweedes) het gespeel teen HTS Middelburg se eerstes en omgekeerd.
• Hoërskool Middelburg het ook teen Cambridge ‘n skitterende wedstryd gespeel.
• Kyk in hierdie week se Middelburg Observer wat die uitslag van die wedstryde was.














At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
