Sport
Rooi Bulle op die wenpad by Noordvaal uitspele
Die Hoër Tegniese Skool Middelburg het die meeste van hul wedstryde gewen tydens die Noordvaalbeker plaat-afdeling uitspele teen Hoërskool Klerksdorp.
Uit nege wedstryde het HTS Middelburg sewe gewen.
Die uitslae is as volg (HTS eerste genoem): O/14A 3-0, o/14B 14-12, o/15A 25-14, o/15B 10-0, o/16A 19-43, o/16B 52-0, derdes 29-0 en tweedes 7-15.
• Die eerstespan uitslae en puntemakers kan in hierdie week se uitgawe van die Middelburg Observer gesien word.



At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
