Sport
Pienk Pumas klop Valke
Die “Pink Machine” soos die Puma o/21 span bekend staan, het in sy eerste ligawedstryd van die seisoen met 76-22 teen die Valke gewen.
Die jong Valera Breytenbach, seun van Conrad wat vir die Pumas se senior span gespeel het, was deel van die wenspan.
Die Pumas speel in die skildafdeling.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
