Program: Kuns Soirèe by die Middelburg Mall
Die volledige program vir die Kuns Soirèe by die Middelburg Mall vanaf 6-10 Oktober week verloop as volg:

6 Oktober
13:00 Sammy & Kie by Cappuccinos. Daarna volg Mimiek deur Deon van der Merwe
14.00 Klavier deur Elga van Zyl (11 jaar) – Raslo.
14:30 Sanggroep onder leiding van me. Jolene Strydom met Zithelo Ntuli, Shandrea Neveling, Thando Dyonase en Bonthle Dabula.
15:00 Drama “Super Villan” deur Lethu Malaza.
15:30 Dans Hip Hop deur Bianca Pretorius.
16:30 Drama Millizane du Toit (solo).
17:00 Sang Carel Kitshoff (solo) en duet saam met Dewalt Lindeque Fouché.
19:00 Jazz musiek Sammy & Kie by Cappuccinos.
7 Oktober
12:00 Musiek Sammy & Kie by Cappuccinos en in die Mall en Mimiek deur Deon van der Merwe.
14:30 Sang deur Riki-Mari van Vuuren (11).
15:00 Drama deur Carel Kitshoff (solo).
15:30 Dans deur Celeste Mouton Dansgroep (Jazz).
16:30 Dans deur Celeste Mouton Dansgroep (kontemporêr).
19:00 Musiek deur Sammy & Kie by Cappuccinos.
8 Oktober
13:00 Musiek deur Sammy & Kie in Mall.
14:30 Sangsolo deur Kay-Leigh Sloane (11).
15:00 Sanggroep van me. Strydom (Lerato Ramaijane, Basetsane Marabe, Ntokozo Gabuza).
15:30 Karakterdans Maryna Hough Balletskool – solodans deur Charlise Ludeke.
16:30 Spaanse dans Maryna Hough Balletskool.
17:30 Klassieke ballet deur Peggy Dearlove (Maryna Hough Balletskool).
19:00 Jazz Duo Ross en Roanda van Reenen by Cappuccinos.
9 Oktober
12:00 Hip Hip deur Nadia Dansskool.
13:00 Sammy & Kie in die Mall.
14:30 Sangsolo deur Chrizelda Garnett-Bennett.
15:30 Drama deur Brett Hannay.
16:00 Dans deur Nadia Dansskool.
16:30 Senior kontemporêr dans (Nadia Dansskool).
17:30 Ghitaar uitvoering deur Elmar van Wyk.
19:00 Sammy & Kie by Cappuccinos.
10 Oktober
12:00 Dansgroep van Nadia Dansskool.
13:00 Musiek Sammy & Kie.
14:00 Sang deur Dewalt Lindeque-Fouché.
14:30 Drama deur Zinthle Tsoanyana (Red Ridinghood).
15:00 en 15:30 Nadia Dansskool.
16:00 en 17:00 Musiek deur Elmar van Wyk en Kie.
19:00 Musiek deur Gideon Kruywagen en Wimpie Dempsey (van Groblersdal) by Cappuccinos.