Video: Man ongedeerd na Cruiser rol
'n Man het Sondagmore 19 October, kort na middernag, ongedeerd uit 'n 4x4 wat gerol het op die Groblersdalpad, geklim.

Die eienaar van die Land Cruiser is lig beseer en volgens die polisie was hy alleen in die voertuig toe dit gerol het.
Die botsing het omstreeks 00:15 plaasgevind nadat hy beheer oor die voertuig verloor, en dit gerol het om die draai by die voormalige Plotters Plaza.
Inwoners van die omgewing het na die slag op die toneel in hul slaapklere saamgedrom.

Die onbekende man, het op die toneel rondgestaan terwyl insleepoperateurs die 4×4 op sy wiele gedraai het. Die polisie ondersoek die saak nie.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.