EntertainmentLifestyle

Park Run op ‘n lekker drafstap

Middelburg se Park Run by die Glen Cullen Country Estate is besig om van krag tot krag te gaan. Dit was die afgelope naweek die tiende wedloop en meer as 400 Middelburgers is al geregistreerde deelnemers.

Dit is elke Saterdag, gratis en hópe pret.

Vir meer inligting en registrasie, gaan na www.parkrun.co.za

• Statistiek:

Wedlope: 10

Deelnemers (gemiddeld per week): 98.2

Vroue-rekordhouer: Lerentia Strydom (22:06 – tydens tweede Park Run)

Mans-rekordhouer: Arthur Thobela (18:38 – tydens derde Park Run)

Ouderdomsgroep-rekordhouer: Jacques Keulder (19:44 tydens die afgelope naweek)

Registreerde deelnemers: 410

Ure wat gehardloop is: 677

Deelnemers wat hul persoonlike beste tye opgestel het: 259

Meeste deelnemers by ‘n wedloop: 189.

• Daar word vir Vrydag ‘n nagwedloop by Glen Cullen gereël. Bring jou kopflits, R20 en geniet die vyfkilometerroete om 18:30!

 
Back to top button