EntertainmentLifestyle
Verkeerd of net anders?
Meyersbrug VLU bied aan: 'n kuieroggend met die tema: "Is dit verkeerd of net anders?" saam met die kunstenaar Natascha C.

Die optrede is Woensdag (18 Februarie), om 09:00, by Solid Ground.
Kaartjies is beskikbaar by Yolandi
072 109 7122 of Elbie 083 281 2003..
