EntertainmentLifestyle

Kompetisie: Stem vir mooiste baba/kleuter

Stem vir die mooiste baba/kleuter vir die Kosmos Kunstefees baba- en kleuterkompetisie.

Al wat hulle moet doen is om te kyk wat is die nommer van die baba/kleuter en dan die woord Baba, gevolg deur die nommer van die baba (byvoorbeeld “baba1”) te sms na 37940. Jy kan soveel keer stem as wat jy wil. Sms’e kos R1.50 per sms.

Die stemproses sluit volgende Dinsdag (24 Maart) om 16:00.

• Die finaliste se name sal in die Vrydag uitgawe gepubliseer word. Hierdie finaliste moet op Saterdag, 28 Maart, om 10:00, by die Kosmos Kunstefees wees, waartydens die wenners aangekondig sal word (die ouers van die finaliste is verantwoordelik vir hul eie toegang by die fees).

 

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Back to top button