EntertainmentLifestyle

Vol program by Kosmos Kunstefees

Die Kosmos Kunstefees spog vanjaar weer met 'n vol program met bekende sangers soos Lianie May, Ray Dylan en DJ Ossewa.

Die volledige program vir die fees, wat vanaf 26-28 Maart by die Kees Taljaard Stadion gehou word, is as volg:

Donderdag, 26 Maart

11:00 Hekke, mallemeule en biertuin open

17:30 Janie; 18:30 Chrizaane

19:30 Andreas; 20:30 Lianie May

Vrydag, 27 Maart

10:00 Hekke open

11:00 Biertuin en mallemeule open

17:00 Danté; 18:00 Chrizaane

19:30 Andreas; 20:00 Janie

21:00 Adam Tas

Saterdag, 28 Maart

09:00 Hekke open

10:00 Babakompetisie

11:00 Mallemeule en biertuin open

12:00 Mej. Kosmos Kunstefees Skou uitdunne; 14:00 Danté; 14:30 Andreas

15:00 Chrizaane; 15:30 Janie

16:00 Mej. Kosmos kroning

17:00 Ollie die Nar; 18:00 Dewald Steyn

19:00 Armand Hofmeyr; 20:00 DJ Ossewa

21:00 Ray Dylan

Toegang vir Donderdag is R50 vir volwassenes en hoërskoolkinders, R30 vir laerskoolkinders en voorskoolse kinders kan gratis ingaan.

Vir Vrydag beloop kaartjies R60 vir volwassenes en R30 vir laerskoolkinders. Saterdag is die toegang R100 vir volwassenes en R30 vir laerskoolkinders.

Vir enige navrae, bel mnr. Gerrie de Bruyn by 076 339 2172 of 072 141 8976.

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Back to top button