Local newsNews

Bergvlam dankie-sê funksie

Interhoër is die jaar deur die bekwame span van Hoërskool Bergvlam aangebied, die dag het baie beplanning en deursettingsvermoë geverg.

NELSPRUIT – Die jaarlikse skouspelagtige atletiekbyeekoms, die interhoër is vanjaar deur die bekwame span van Hoërskool Bergvlam aangebied. Dié dag het baie beplanning, tyd en deursettingsvermoë geverg. Die skool het Woensdag 5 Maart hul taak op ‘n gepaste wyse afgesluit deur hul borge vir hul vertroue te bedank.

“Ons het ‘n droom gehad, maar ons moes mense kry om te help om dit waar te maak. Ons droom was nie onrealisties nie, maar ons het ‘n wenspan nodig gehad. Dankie dat julle in ons geglo het, sonder julle sou dit nooit plaasgevind het nie. Dankie dat julle saam met ons in die droom gedeel het en saam ons op die skip gevaar het. Ons is trots op die interhoër wat ons aangebied het,” het die hoof me. Annemarie Kleynhans gesê.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Mpumalanga News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button