TA017313

KENNISGEWING VAN GRONDONTWIKKELINGSAANSOEK INGEVOLGE ARTIKELS 90 EN 91 VAN DIE STAD MBOMBELA-VERORDENING OP RUIMTELIKE BEPLANNING EN GRONDGEBRUIKBESTUUR, 2019

Ek/Ons, Pat Ngobeni Landmeters, het `n grond-
ontwikkelingsaansoek

AM/26/00416 ingedien, ingevolge Artikels 90 en 91 van die Mbombela- verordening oor Ruimtelike Beplanning en Grondgebruiksbestuur, 2019, vir die Hersonering van Gedeelte 11 van Erf 2408 Barberton Township van “Residensieel met `n digtheid van 1 wooneenheid per Erf” na “Residensieel met `n digtheid van 1 wooneenheid per 550vkm”.

`n Afskrif van die aansoek en ondersteunende dokumentasie is beskikbaar vir besigtiging gedurende normale kantoorure by die kantoor van die Senior Bestuurder: Grondgebruiksbestuur, Kantoor G7, Burgersentrum, 1 Nelstraat, Mbombela, 1201, by die volgende kontaknommer: 013-759- 2185.

Skriftelike kommentaar of besware, tesame met redes daarvoor, met betrekking tot die aansoek, moet in die voorgeskrewe formaat ingedien word by: Die Munisipale Bestuurder, Posbus 45, Mbombela, 1201, of afgelewer word by: Die Registrasie-afdeling van Rekords, 1 Nelstraat, Mbombela, 1201, of gefaks word na 013-759- 2070, of per e-pos gestuur word na: registry@mbombela.gov.za nie later nie as 30 dae vanaf

23 Julie 2026.

Die formaat vir die kommentaar of besware is beskikbaar by die kantoor van die Senior Bestuurder: Grondgebruiksbestuur by die bogenoemde adres of op die munisipaliteit se webwerf

(www.mbombela.gov.za).

Enige persoon wat nie kan lees of skryf nie, kan gedurende kantoorure met enige personeellid van die kantoor van die Senior Bestuurder: Grondgebruiksbestuur-afdeling konsulteer en hulp sal verleen word om daardie persoon se beswaar of kommentaar te transkribeer.

Aansoeker se Kontakbesonderhede:

Naam: Pat Ngobeni

Fisiese Adres: Suite G7, Medcen-gebou, h/v Henshall- en Bellstraat, Nelspruit, 1200

Telefoonnommers:

083-283 -2644

E-posadres:

ngobeni@global.co.za

Reference Number: TA017313

View All Classifieds View Legal Notices Entries

Back to top button