Editor's choiceLocal newsNews
Uitklop-ontbyt met Jimmy en Die Kruiskerk
Die bokslegende, wat die skrik van menige vroeëre opponent was, het 'n beroerte oorleef, en het graag saam met ondersteuners vir foto's by die ontbyt poseer.
Die voormalige bokser, Jimmy Abbott, en sy vrou Annette, het Dundee besoek met die Kruiskerk-uitreik op Saterdag, en het belangstellendes vermaak met ‘n uitklopontbyt by die Battle Creek Spur. Spurbestuurder, Gerrie Marais, het vinnig in die pret gedeel toe hy by die verrigtinge aangesluit het. Jimmy hou hom deesdae besig met die verkondiging van die Woord van God, en sal gelowiges by die uitreik in Glencoe te word staan.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



