Dis Feestyd by Dundee NG Gemeente
Waar: Kerkterrein Beaconsfieldstraat Tyd: 9vm. Pannekoek, Kerrie en Rys, Vetkoek, Nagereg, Kleinkoekies, Tee, Koffie en koeldrank en goeie gehalte vleis sal te koop wees. Stalletjies vir verkoop van hand- en tuisgemaakte produkte is beskikbaar. Stalletjies: Gratis. Vir bespreking van stalletjie skakel die kerkkantoor: 034 212 1919. Uitstallers bring asb eie tafels en stoele.