Mini-kermis Glencoe-Oos NG Kerk
Hoek van Damman en Carelsenstraat 5nm. Ons mini-kermis is ‘n geleentheid om saam te kuier, lekker te eet, en jou vleis voorraad aan te vul vir die skoonfamilie wat die vakansie kom afpak. Te koop: Vleis, sosaties, worsbroodjies, koekies, droëe wors en poeding. Kom en geniet dit.