Vryheid-Wes hou Basaar

NG Kerk Vryheid-Wes hou Basaar op Vrydag, 7 Maart, vanaf 1:00nm op die h/v Wes- en Heerenstraat. Mathys Roets tree die aand 18:30 op in die Kerk, Volwassenes R60 en kinders onder 13 jaar R30, kaartjies is beskikbaar by die kerkkantoor – 034 981 4156.

Back to top button